LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+51
Selfsorg in Strand

Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz)   Prime picks icon.

Prime picks icon.

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

40% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 40% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2026 tot 31 Okt 2026.
  • Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • The Sandz, 3 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz) is 'n selfsorgwoonstel in Strand, sentraal geleë naby die strand en die openbare swembad. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Alle linne, badhanddoeke en swemhanddoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp wat 'n volledig toegeruste kombuis en 'n gemaklike sitkamer insluit. Die kombuis beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met vier stoele. Die sitarea bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en Netflix is beskikbaar.

Geen see-uitsig nie. Beelde in advertensies is vir die nabygeleë strandfront.

Veilige, toesluitbare parkering word voorsien vir een motor.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hannelie P
Saam met vriende
5.0
A lovely, spacious stay in an excellent location - a short walk from amenities. Had a very good stay. Initially, the check-in time of 1...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Stephanie I
5.0
Amazing! There are no words to explain.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Lukas M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie gesellig gewees en 'n goeie ontsnap van die besige stadslewe. Ons het verskriklik lekker gebly. Die plek is baie naby aan die strand en k...
Sien meer
Aug 2026
Nadua K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Dis 'n baie mooi en skoon plek. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Jul 2026
Ezette M
Gesin met klein kinders
5.0
Perfekte woonstel vir 'n langnaweek kuier. Ons het heerlik in die woonstel gebly. Alles was soos ek verwag het.
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Celeste Kobus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 11 maande

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • The Sandz, 3 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Coastal Sandz Strand (No 2 Sandz) het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Hefboomkrane
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Breë badkamerdeur
Breë ingangsdeur
Breë gange
Vanaf R2 450
40 % AF
R2 450 R1 323
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R2 450
40 % AF
R2 450 R1 323
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 450
40 % AF
R2 450 R1 323
per nag (plek vir 4)
Bespreek

The Sandz, 3 Church Street, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfea6993e19a366efbfc1ff93a25f60b95dc7db285accf3387a999d2165a648d4ce664e096a75cdde8d0dd8ddf343f8115d8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 450 nouVanaf R1 323 per nag (plek vir 4) 72 5 1 5 The Sandz 3 Church Street 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -34.116584612633 18.82613228532
Soek in 'n groter streek