Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Arabella No. 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arabella Nommer 4, Margate-strandmeer, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Arabella No.4 is in 'n klein, moderne kompleks in Margate aan die suidkus van KwaZulu-Natal geleë.

Dié woonstel het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gemaklike dubbelslaapbank in die eetarea. Die woonstel het ook 'n tweede badkamer. Linne, beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Arabelle No. 4 het 'n pragtig gemeubileerde oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër, wasmasjien en 'n mikrogolfoond. Daar is 'n TV, DVD-speler en DStv wat permanent geaktiveer is.

Die leefarea het skuifdeure wat toegang bied tot die lieflike veranda met 'n gasbraaier en pragtige see-uitsigte. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid is naby die sentrale deel van Margate en die hoofstrand geleë. 'n Hek aan die onderpunt van die kompleks bied toegang tot die strand en is sowat 100 m vanaf die hoofstrand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Arabella No. 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Arabella No. 4
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Arabella Nommer 4, Margate-strandmeer, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Arabella No. 4 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arabella Nommer 4, Margate-strandmeer, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYyYjdjMjFiLWVmNGItNDI4My04YmI2LTg1NjgwZWE1OTQ2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 No 4 Arabella Margate Lagoon 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -30.859302941145 30.371828790144