4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 81 De Beers Road, Unit 4, Life @ Sea, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
No. 4 Life at Sea is 'n grondvloerwoonstel net 100 meter van die see af in Strand, 'n kusdorp in die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n kuswegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die gastebadkamer is ook toegerus met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n gemaklike rusbank en 'n volledig toegeruste kombuis, wat 'n yskas, gasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, wasmasjien en skottelgoedwasser insluit.
Gaste kan op die stoep ontspan of in die knus leefarea ontspan. Veilige parkering, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Yasmin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 81 De Beers Road, Unit 4, Life @ Sea, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink No 4 Life at Sea - Charming Coastal Getaway het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
81 De Beers Road, Unit 4, Life @ Sea, Strand, 7139, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang