Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

6 The Bridge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzistraat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

6 The Bridge is op die oewer van die St Lucia-meer geleë. Dié gewilde instansie is lekker naby verskeie restaurante, kroeë, supermarkte en besienswaardighede. Seekoeie wandel rondom die swembad in die nag en die privaat jetty is die ideale plek op die St Lucia-riviermonding waar gaste seekoeie en krokkodille kan dophou terwyl die son sak.

Die selfsorgwoonstel bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en ’n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer, die tweede kamer het ’n dubbelbed en die derde een het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n skottelwasser, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbytkroeg met stoele. Die sitarea het ’n gemaklike sitstel en ’n TV.

Die kompleks bied ’n speelarea en braaigeriewe rondom die swembad in die tuin. Wasgoeddienste is beskikbaar op versoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 6 The Bridge sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir 6 The Bridge
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Elri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 51

Jaar gelys 4

Ligging

  • McKenzistraat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 6 The Bridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzistraat 6, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d175fb5f668c033b287cf9fb99645d865f722ac96d0d0bdf227f993197c5579a2a0107002b6ccea24fcc7c450a96c2afc08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 6 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -28.372448 32.412306
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem