No11 on the River
Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 River Pad, Vaaloewer, 5464, Gauteng
-
Vanaf
R3 100R2 325 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
No11 on the River is 'n vakansiehuis met selfsorgfasiliteite aan die oewer van die Vaalrivier tussen Parys en Vanderbijl. Die huis bied gerieflike verblyf vir 6 volwassenes en 2 kinders en is baie naby aan die water.
No11 on the River het 3 slaapkamers en 3 badkamers en daar is 2 slaapbanke vir die kinders. Die kombuis is volledig toegerus met toebehore, eetgerei en breekware, en die ruim sitkamer het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n dubbel-lapa waaronder jy jou motor(s) kan parkeer.
Die huis se rivierkant is privaat en besoekers kan lekker hengel en met hul bote vaar. Ideale gesinsverblyf aan die oewer van die rivier.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Gail Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 47
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 11 River Pad, Vaaloewer, 5464, Gauteng
- Gaste dink No11 on the River het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Vanderbijlpark Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 River Pad, Vaaloewer, 5464, Gauteng