Beskrywing
Noempie Cottage is ingerig met 'n dubbelbed. Die oopplan badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 4 plaat stoof (geen oond), mikrogolf en eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Etes word deur die nuwe Rustic Venue voorsien.
Onthou asb. om etes vooraf te reël.
Die spyskaart is in die eenhede beskikbaar of kan per WhatsApp aangestuur word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis is ingerig met 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort. Die kothuis beskik oor 'n leefkamer met 'n TV en OpenView-kanale, asook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, lugbraaier en tweeplaatstoof. Braaigeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.
Huisreëls
Etes word deur die nuwe Rustic Venue voorsien.
Onthou asb. om etes vooraf te reël.
Die spyskaart is in die eenhede beskikbaar of kan per WhatsApp aangestuur word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang