- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Noempie is 'n bekoorlike oornagverblyf op 'n eiendom in Kareedouw, wat gemaklike selfsorg-eenhede bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegaste.
Noempie – Geel Eenheid is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die oopplan-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, 4-plaat gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met OpenView-kanale en 'n staande waaier.
Noempie – Boeretjie Kothuis Blou Eenheid beskik oor 1 dubbelbed en 1 stapelbed. Die aparte badkamer is toegerus met 'n stort. Die kothuis bied 'n leefarea met 'n TV en OpenView-kanale, sowel as 'n kombuisie met eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, lugbraaier en 'n 2-plaat elektriese stoof. 'n Staande waaier word ook voorsien. Braaigeriewe kan vir hierdie eenheid gereël word. Hierdie eenheid is troeteldiervriendelik, maar vooraf reëling is nodig.
Ontbyt is ingesluit, en bykomende maaltye sal teen 'n ekstra koste beskikbaar wees vanaf Januarie 2026.
Alle eenhede word deur sonenergie aangedryf, en veilige parkering is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Riette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink Noempie het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Riebeeck Street, R62, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang