6 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - 519 Bream Crescent, Nomads Nook 8, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Nomads Nook 8 is ‘n selfsorgvakansiewoonstel in Ramsgate. Daar is ‘n paadjie wat vanaf die kompleks tot by die hoofstrand lei.
Dié woonstel het slaapplek vir 6 tot 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens. 'n Slaapbank is ook beskikbaar. Die tweede badkamer het ‘n stort.
Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n TV. Daar is ook ‘n slaapbank.
Die groot stoep bied ‘n uitsig oor die see, stoepmeubels en braaigeriewe. Die kompleks bied ook ‘n swembad, braai-area en ‘n aangewese motorhuis.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 72
Resensies 384
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 519 Bream Crescent, Nomads Nook 8, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nomads Nook 8 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
519 Bream Crescent, Nomads Nook 8, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang