+36
Selfsorg in Noordhoek

Noordhoek Bliss Beach House

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 94 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Noordhoek Bliss Beach House is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van die skouspelagtige area van Noordhoek. Hierdie verblyf is die perfekte opsie vir 'n wegbreek langs die strand, want hierdie huis is net 'n paar tree vanaf 'n strand wat 6 km lank is.

Hierdie verblyf bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed wat slegs vir 1 volwassene en 'n kind geskik is. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei, breekware, toonbank met stoele, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lowergroen tuin met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe en gaste kan ook 'n see-uitsig geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacqueline S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Dit was ongelooflik mooi en gerieflike huis by die strand.
Feb 2026
Bart D
Saam met lewensmaat
5.0
A lekke beach stay in Noordhoek. It is almost on the beach, just a two-minute walk and you are with your feet in the sand. A lekkere ho...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Cherise P
Gesin met tieners
5.0
So good we will be back! Noordhoek Bliss Beach House was an absolutely stunning stay! We enjoyed every minute and should have stayed lo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Wendy M
Gesin met tieners
5.0
Best holiday home we've stayed in in years. Wonderful location, beautiful accommodation and fantastic views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Marc Ivor K
Saam met lewensmaat
4.8
Excellent holiday destination. Excellent location and great facility. Could do with a mid-week clean for a 7-day stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Antje Brandt And Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 94 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Noordhoek Bliss Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 5)
Bespreek

94 Beach Road, Chapman's Peak, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc865de51d8e02e65ce92cfa883934d41cca9fac4815f35ae63a690bd7aa3582382e9482ec229d6e871c0755e727426bc889e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag, vir 5 mense 5 5 1 5 94 Beach Road Chapman's Peak 7979 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -34.097964767181 18.358096336609
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang