LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noorspoort Self-catering Guest Farm | LekkeSlaap
+17

Noorspoort Self-catering Guest Farm

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Kom ontspan by Noorspoort Self-catering Guest Farm in 'n koloniale eenheid wat 150 jaar oud is, of in die rustieke Reynecke Huis. Dié gasteplaas skuil in die rustige Suidelike Karoo en is die poort na die Baviaanskloof. Noorspoort is al vir 4 generasies in die Haywards se familie en nou al vir 2 generasies in die Cravens se besit. Ons verwelkom jou met ope arms!

Die hoofhuis bied 'n Hoofslaapkamer wat 'n en suite-badkamer met 'n bal-en-klou bad en 'n enorme koninggrootte-bed het. Drie kamers beskik oor 2 driekwartbeddens met lieflike perkallinne en hipoallergeniese donsduvets van eendvere en en suite-badkamers met storte. Die gesinskamer het 2 driekwartbeddens en 2 beddens vir die kinders in die stoepkamer met 'n en suite-badkamer met 'n stort. Langs die hoofhuis is nog 'n aparte eenheid met 'n oopplan-kombuis en -leefarea, asoook 'n aparte kamer met 'n badkamer.

Reynecke selfsorg-akkommodasie, net so 300 m van die hoofopstal af, het 3 slaapkamers en 3 badkamers (2 met storte). Twee van die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die derde kamer het 2 enkelbeddens. Al die beddens het hipo-allergeniese donsduvets van eendvere. Die kombuis beskik oor die basiese geriewe, braai-area en daar is 'n ekstra stapelbed in die sitkamer.

Noorspoort Self-catering Guest Farm is 'n werkende plaas. Die flora sluit broodbome, euforbias en kanniedoods in wat 'n wye verskeidenheid Karoo-voëlspesies huisves. Die Gamtoosrivier vloei deur Noorspoort en dra by tot 'n volop voël- en plantlewe.

Neem asb. kennis dat troeteldiere en skoonmaakdienste nie toegelaat word nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Noorspoort Self-catering Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Gaste dink Noorspoort Self-catering Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5M2M1NzRjLTFkM2EtNDA1YS1iMWNjLTFkY2U5Y2U0MTYzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 Noorspoort Guest Farm P.O. Box 29 6250 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-17:00 10:00 -33.293911172806 24.36843752861
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!