Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noorspoort Self-Catering Guest Farm

Selfsorg
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 2 driekwartbeddens, katoenlinne, hipoallergeen-donsduvets en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Verder is daar tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toegang tot die hoofkombuis wat ten volle toegerus is, asook ander gemeenskaplike areas in die huis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gesinskamer bied slaapplek aan 6 gaste, 4 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 4 driekwartbeddens en daar is 2 beddens vir kinders in die stoepkamer. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het toegang tot die hoofkombuis wat ten volle toegerus is, asook ander gemeenskaplike areas in die huis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofslaapkamer
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad. Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe en gaste het toegang tot die hoofkombuis wat ten volle toegerus is, asook ander gemeenskaplike areas in die huis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Oudepos Karoo Vista self-catering
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 12 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Oudepos Karoo Vista is geskik vir 12 gaste en is net 2 km vanaf die hoofhuis. Dit het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed wat geskik is vir 4 gaste. Die tweede en derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n stapelbed. Elke kamer is geskik vir 4 gaste. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en daar is braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noorspoort Guest Farm, Posbus 29, Steytlerville, 6250, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY2YTYyMGFkLTM3Y2UtNDhjYS04ZTEyLTgwMGQ4ZjZhMDA3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Noorspoort Guest Farm P.O. Box 29 6250 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.293911172806 24.36843752861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem