Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Normann Safari Bush Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Tine and Bjorn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 17 resensies vir Normann Safari Bush Lodge
Netheid
3.8/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Nicolette D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette D
Saam met vriende

Baie gelukkig met die verblyf gewees.

100% tevrede met alles. Hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Compliments of the festive season. Thank you so much for your rating. Bush regards, Team Normann Safari.

Normann Safari Bush Lodge
Eric W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Eric W
Enkelreisiger

Lekker akkommodasie op 'n stil plek in die bos.

Die chalets is goed toegerus, maar let daarop dat daar geen televisies is nie. Die ontbyt wat ingesluit is, was heerlik en dit word vars voorberei. Die personeel doen hulle bes met wat tot hulle beskikking is, is hulpvaardig en vriendelik. Die swembad is baie mooi en 'n lafenis in die hitte van die bosveld. Ek het my verblyf daar baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Compliments of the season.
Thank you so much for your review and comments. TV isn't a facility, as most of our guests bring their tablets/phones etc., which is why WiFi is included in our rate.
We were happy to be your hosts and are glad that you also enjoyed your stay.

Normann Safari Bush Lodge
Liezel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel D
Gesin met tieners

Almal was baie vriendelik en hulpvaardig.

Net 'n voorstel: Elke bed het slegs 1 kussing per persoon en daar was nie 'n ekstra kombers in 'n kas nie. Nie dat mens normaalweg ekstra komberse in Phalaborwa nodig het nie, maar daar was 'n kouefront. Ons het andersins heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you very much for your rating and suggestion, which we will take into consideration. Thank you, again.
You are absolutely right, It has been a very cold winter this year, and it has taken us by surprise; we will get hold of more blankets as soon as possible. If you ever come to our area again, it would certainly be a pleasure to welcome and host you. Bush regards, Team Normann Safari/Tine

Normann Safari Bush Lodge
Yvette J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette J
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Alle personeel so vriendelik en behulpsaam.

Ons het net oornag gebly. Ons is met baie vriendelikheid en hulpvaardigheid hanteer. Oornag verblyf was baie gerieflik. Het die Jacuzzi so geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review and nice comments. Hopefully we will be honoured with another stay, if you are in our area again. Kind bush regards

Normann Safari Bush Lodge
Clive A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive A

We had a lovey stay.

Loved the hot tub. Needs more pillows, and upgraded bathrooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you for your review and comments.
Certainly we will look into getting more pillows, and upgrading the bathrooms.
It was a pleasure being your host, and we are very glad, that you enjoyed your stay.
Hope to see you again, if you are in our area.
Kind bush regards,
Tine

Normann Safari Bush Lodge
Bert D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Bert D
Gesin met tieners

Ontbyt het opgemaak vir die slegte kamer.

Die badkamer se ligte werk nie en die badkamer het nie deure nie. Die plek is bietjie afgeleef en word nie regtig onderhou nie. Die ontbyt was regtig lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you for your review, it's much appreciated.
It took us (the owners, stuck overseas due to COVID situation globally) a while to get the incident right, in order for us to reply to your comments, which we definitively would like to apologize for.
Apparently the sliding door to the bathroom was handed in for repair, and forgotten, the room you stayed in is with sliding door to make an easier access for disabled (wheelchairs especially).
The globes we use in the bathroom are LED, they are not working nicely, so we have changed all of them, not that it will affect your experience, which is unfortunate, and we are sorry about.
Kind regards Bjoern & Tine Normann

Normann Safari Bush Lodge
Pierre H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pierre H

Fasiliteit was onvoorbereid, onnet en karig voorsien van eetgerei, beddegoed en beligting. Kaste was vol stof en spinnerakke.

Die bestuur het wel toe moeite gedoen om sake te beredder maar eerste indrukke bly maar blywend. Die personeel was deurgaans vriendelik en hulpvaardig en het klagtes vinnig hanteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you very much for your review and comments, it will certainly help other travellers, and of course us in improving and developing.
It was a pleasure to host you, and hope you enjoyed your travel onwards.

Normann Safari Bush Lodge
Kobus B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam en rustig, maar deur die aand was ons rus versteur deur lawaai uit die eenheid naaste aan diep kant van die swembad.

Die betrokke gaste was vanaf omtrent 23:00 tot 04:00 uiters luidrugtig. Ons was op pad om diens in Kruger Wildtuin te gaan doen, so dit was dus 'n teleurstellende begin tot ons projek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for your review, and for staying with us.
We do apologize sincerely about the noisy neighbours on the plot next to ours.
Unfortunately, they held their party during your stay (usually we can brag with the calm and quiet location in the bush), it was rather difficult, and out our control, to calm them, as their party was not on our premises.

Normann Safari Bush Lodge
Sharmaine K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmaine K

Very pleasant stay in the bush.

The accommodation and service was 5 star!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Thank you so much for your rating, and your comment. It was absolutely a pleasure to be hosting you, and we'd be honored if you return to stay, if you're in our area again. Kind bush regards Normann Safari & Tine Normann

Normann Safari Bush Lodge
Anny B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anny B
Saam met vriende

Sal nie vir meer as een nag bly nie.

Die verblyf het baie potensiaal, maar is erg verwaarloos. Die werkers is baie vriendelik en hulpvol, maar daar is geen eienaar of bestuur te siene nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin L
Gesin met tieners

Excellent value for money with friendly staff who go out there way to make your stay enjoyable.

It was a great breakaway and good value for money. If you want the bells and whistles you need to look elsewhere. The staff were great and as we were visiting Kruger wanted an early start. At 05:00 our packed breakfasts were ready with a flask of boiling water for coffee. Would highly recommend. The only negative from my side was the road to get there. The last 4 km's is gravel and not great but if you do slowly no issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Sharon C
Saam met vriende

Never to be seen again.

They didn't even have our booking or confirmation on arrival. No hot water either. Shoved us into rooms miles apart.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem Johannes Hermanus B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Johannes Hermanus B
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gebly, diens is goed, kamers is skoon en netjies, koffie en tee altyd beskikbaar in kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley M
Gesin met klein kinders

It was fantastic.

It is a lovely place, very warm welcome from their friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Dear Lesley,

Thank you so much for taking the time to review our establishment, it was a pleasure to host you.

It would be an honour to welcome you another time.

Kind regards,
Tine Normann and the team of Normann Safari

Normann Safari Bush Lodge
Carmen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen V

Wonderlik en rustig.

Wow, die blyplek is perfek vir 'n gesin, rustig en redelik goed toegerus. Baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Lekker rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Baie dankie ver u terugvoering det sal ons plesier wees om u terug te verwelkom.
Vriendelike bos groete Team of Normann Safari

Normann Safari Bush Lodge
Cecil W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cecil W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf maar vermoed veiligheid 'n potensiele problem met elektriese omheining buite aksie en drade geroes.

Sal veral oorsese besoekers beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Normann Safari Bush Lodge se terugvoer

Goeie dag

Baie dankie vir u terugvoering, dit was 'n plesier om u as gaste te verwelkom by ons bos-famielie. Dankie vir die observering, ons draad word reggemaak en daar is ook 'n nagwag wat snags patroleer vir die gaste en personeel se veiligheid.

Ons sien uit daarna om u in die toekoms weer terug te verwelkom.

Vriendelike bos-groete.

Normann Safari Bush Lodge
Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 196
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 196
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 41 Silonque, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcxMzZiMTUzLTU3NjQtNGI1MS04NjIzLTFjNTdmN2ZkNTIyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 196 per nag, vir 2 mense 17 5 1 4 Plot 41 Silonque Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.891593 31.116552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem