North Beach Durban Holiday Apartment
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Bo en behalwe die tariewe in die tabel hieronder, hef die instansie ook 'n eenmalige R500 skoonmaakfooi per bespreking.
Prys sluit in
- North Beach Durban Holiday Apartment
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1200 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Huisreëls
Lees asb. die volgende belangrike inligting/bepalings en voorwaardes:
Inkloktyd: Tussen 14:00 en 19:00
Uitkloktyd: Tussen 06:00 en 10:00
Vroeë inklok- of laat uitklokfooie is van toepassing. ’n Minimum van R500 of ’n maksimum van R1500 word in die geval gehef.
Vir sekuriteitsdoeleindes word afskrifte van elke gas wat inklok se ID, sowel as die detail van die voertuig, ten minste 10 dae voor inklok vereis.
Slegs gaste wat op die bespreking is sal kan inklok by die woonstel.
Daar is ’n terugbetaalbare breekskade-, sleutel- en sekuriteitsdeposito van ’n minimum R1000 of ’n maksimum van R3000 wat via EFT 10 dae voor inklok betaal moet word.
Hierdie deposito sal via EFT terugbetaal word indien alles in orde is, 5 werksdae na daar uitgeklok word.
Eienaar en bestuur is nie aanspreeklik vir beserings/ongelukke nie;
Die woonstel word op eie risiko gebruik;
Kinders moet altyd onder toesig wees;
Geen henne- of rampartytjies word toegelaat nie;
Let daarop dat geen partytjies in die woonstel en in die kompleks toegelaat word nie;
Gratis parkeerplek binne die kompleks op eie risiko. (Gebruik slegs die skyfie as die hek heeltemal toe is);
Gratis parkeerplek is ook beskikbaar op eie risiko buite die kompleks;
Let daarop dat handdoeke en toiletware nie voorsien word nie;
Handdoeke is teen ’n ekstra koste beskikbaar.
Geen besoekers word toegelaat nie;
Geen troeteldiere word toegelaat nie;
Rook is verbode in die eenheid. Rook word slegs toegelaat op die balkon en buite die woonstel;
Alle vensters moet toegemaak word en toestelle/ligte moet afgeskakel word as dit nie gebruik word nie;
Swembad - 'n Swempet moet in die swembad gedra word; kinders moet altyd onder toesig wees;
Braai-area - R250 houersdeposito moet aan die kompleks se kantoor of hoofwag betaal word. Sodra die braai-area skoongemaak is, word die R250 terugbetaal;
Skoonmaakdiens is R400 per dag, indien skoonmaakdiens benodig word, wasgoed nie ingesluit nie;
Gehoorsaam die beheerliggaam se reëls, lees die reëls in die woonstel;
Ons behou ons die reg voor om besprekings te kanselleer indien daar nie aan die vereistes voldoen word nie, sonder ’n terugbetaling.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sol Harris-singel 41, North Beach, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom