LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Northam Lionhill Guesthouse | LekkeSlaap
+27

Northam Lionhill Guesthouse

1 resensie
Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukoppie-straat 328, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R930 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Northam Lionhill Guesthouse is in Northham, tussen Rustenburg en Thabazimbi en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of gesinne.

Verblyf is beskikbaar in 3 kamer-tipes wat elk smaakvol versier is en of 'n dubbelbed of enkelbed het. Elke kamer het 'n alarmstelsel en daar is geslotekring-televisiekameras rondom die gastehuis. Alle kamers het lugversorging.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, lapa en vuurput met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.4 uit 5van 1 resensie vir Northam Lionhill Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
1.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Leeukoppie-straat 328, Northam, 0360, Limpopo
  • Gaste dink Northam Lionhill Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Vanaf R930
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeukoppie-straat 328, Northam, 0360, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAH8Rsy5EOHZBcRkrNjz69zZKQM0v488kKbBh5OGwyQTLVxQvEyE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R930  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 328 Leeukoppie Street Northam 0360 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.953481317115 27.267255495229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!