Northgate Lodge
10 resensies
Wildsplaas
- Kapasiteit: 39 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Northgate Lodge is 6 km buite Louis Trichardt en bied verblyf aan sakereisigers, gesinne of diegene op soek na oornagverblyf. Dis naby die N1 en dorpsgeriewe.
Daar is 23 grasdak-chalets. Elke selfsorg-chalet het 'n yskas, tweeplaatstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Elke eenheid het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die chalets omring die gemeenskaplike swembad. Daar is ook veilige parkeerplek.
Kenmerke
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.5 uit 5van 10 resensies vir Northgate Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ligging
- N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Gaste dink Northgate Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Louis Trichardt Makhado Soutpansberge Limpopo
- Kapasiteit: 39 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, Perseel 30 Rondebosch, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom