4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 12 Vlok Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nr 12 is 'n bekoorlike meenthuis in die Swartland-streek wat ideaal vir 'n gesin of vriende is.
Hierdie meenthuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het elk 'n stort, bad en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en skottelgoedwasser toegerus. Dit lei na die sitarea met rusbanke en 'n TV.
Die huis het 'n braai-area buite en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 Vlok Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
- Gaste dink Nr 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Vlok Street, Moorreesburg, 7310, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang