NST City Apartments @ Le Mirell
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Heron Street, Stonehedge, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
NST City Apartments @ Le Mirell is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Mbombela (Nelspruit). Die kompleks is oorkant die Tshwane-universiteit vir Tegnologie en naby die MediClinic Nelspruit.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat albei 'n koninggrootte-bed het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv en Netflix. Die leefarea lei na die balkon met 'n ingeboude braai en 'n uitsig oor die landgoed.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marcia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Heron Street, Stonehedge, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Heron Street, Stonehedge, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang