LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by N'taba River Lodge & Spa | LekkeSlaap
+28

N'taba River Lodge & Spa

Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 22 resensies vir N'taba River Lodge & Spa
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kogalan G - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kogalan G
Gesin met tieners

Excellent will definitely recommend, I will revisit.

The place was very clean with excellent warm staff, tranquil and peaceful, perfect getaway. I will definitely recommend and will revisit.

Hope P - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hope P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and relaxing and the lodge cooks amazing food.

The staff was very friendly and always helpful. The views were beautiful and the food was amazing!

Kerry T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kerry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely time.

Beautiful lodge, we had a good time.

Linda G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda G
Saam met vriende

Peaceful, relaxing, beautiful place to unwind.

We had a wonderful, peaceful, relaxing time. Comfortable chalet with everything we needed. Welcoming hosts, staff efficient and very friendly. Highly recommended.

Sonja C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Gesin met tieners

Stunning location on the river.

I would recommend they serve lunch as well because there is not a lot of places to lunch in the area.

Trudy B - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy B

Peaceful, beautiful and relaxing in a beautiful setting.

Had an enjoyable stay away from the hustle and bustle, African feel with friendly staff, made us feel at home and comfortable, luxurious rooms, a tasty affordable menu.

Kasturi M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kasturi M

It was absolutely fantastic. Service with a smile.

The was beautiful. The setting was absolutely stunning. The highlight was the amazing, friendly and very talented kitchen staff. The best fish I have eaten in a very long while. Wat an amazing start to our holiday. Thank you Moodleys for the amazing hospitality.

N'taba River Lodge & Spa's terugvoer

Dear Kasturi,
Your kind and encouraging comments are well noted and appreciated. We do thank you and your wonderful parents for your understanding with the renovations. We do hope to host you at N'taba in the future.
Kind Regards,
Bugs Moodley

N'taba River Lodge & Spa
Werner K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Werner K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Het gebly vir 5 nagte, ontbyt is baie lekker, maar die spyskaart vir aandete is beperk. Daar is darem talle ander plekke om van te kies.

Elischa E - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elischa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie lekker nie.

Die beddegoed was vuil. Daar was nie koppies nie. Port St Johns is vuil en gevaarlik. Receptionist was nie vriendelik of hulpvol. Waiters kry nie tips nie.

Amelia B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bederfweek!

Wonderlike verwelkoming deur personeel! Mooi, skoon en baie netjiese oord tussen die berge en die rivier. Die kamer was 'n koel lafenis in die warm somerhitte. Ons het heerlik geëet, baie dankie N'taba!

Karin Z - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

N'taba is 'n oase net buite Port St Johns.

Ons het baie lekker by N'taba gebly. Dis 'n mooi en netjiese plek reg langs die rivier, omvou deur berge. Ek sal dit aanbeveel vir 'n oorslaap plek of dalk vir 2 aande se bly. Die kamers was mooi en skoon. Ons het baie lekker by die restaurant aandete en ontbyt geëet.

Janis L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Janis L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, vriendelik. Baie buddha beelde. Heerlike ontbyt.

Ons TV het aanvanklik nie gewerk nie maar hulle het ons geskuif later. Die bure was raserig. Beddegoed was skoon en decor in die kamers gepas en luuks. Buddha beelde voor elke eenheid en swembad. Voel darem veilig as jy eers in jou kamer is.

Wietse V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wietse V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en mooi, seker die moeite werd.

'n Pragtige lodge met baie vriendelike mense. Behulpsaam en met heerlike kos. Ongelukkig kon ons nie op die rivier gaan roei het nie maar dit het seker nie die stemming gedruk nie. Sommer naby die strand en effe verder van die uitkykpunt by die landingsbaan verwyder. Seker 'n plekkie om aan te beveel.

Sindi Z - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindi Z
Gesin met tieners

Wonderful experience.

Beautiful. Clean. Staff pleasant helpful. Menu needs revision, they had the same options for the whole week. But I'll still return.

N'taba River Lodge & Spa's terugvoer

Dear Cindy,

Thank you for your inputs, it is much appreciated. We do welcome suggestions as it helps us to improve.

I am however surprised because we do have an a la carte menu with a variety of different options available. You stayed for 3 nights and I am sure that there would have been many options ranging from curries, pastas, and grills that include meat, fish, prawns, and chicken.

Regards,
Bugs

N'taba River Lodge & Spa
Albert C - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Ons het die 3 dae by N'taba River Lodge geniet. Die kamer was 5-ster met alles wat ons nodig gehad het. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Kos was goed, behalwe die ontbyt. 'n Voorstel: om die kroeg by die restaurant vroeër oop te maak - ons sou daarvan hou om, met aankoms en op ander dae, op die veranda/dek te sit en oor die rivier uit te kyk met 'n verversing. Ons moes in plaas daarvan dorp toe gaan om verversings te koop.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Tranquil and relaxing.

We enjoyed the 3 days we stayed at N'taba River Lodge. The room was 5 star and we had everything we needed. The staff were friendly and helpful. Food was very good, especially the breakfast. A suggestion: to open the bar at the restaurant earlier - we would have loved to, on arrival and other days, sit on the veranda/deck overlooking the river and have a refreshment. Instead we had to go into town to get some refreshments.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Shirnelle N - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirnelle N
Saam met vriende

Asemrowende uitsigte in 'n rustige atmosfeer met wonderlike spa-behandelings wat jou ontspanne laat.

As jy lief is vir die natuur en graag wil wakker word met 'n asemrowende uitsig oor die rivier en berge en voëlgesang, is dié plek perfek vir jou. Die personeel is vriendelik en behulpsaam — altyd bereidwillig om met enigiets te help en kundig oor die besienswaardighede in en rondom PSJ. O, en die spa-behandelinge sal jou verfris en verkwik laat voel. Ek het dié lodge reeds aanbeveel vir vriende en familie en ek kan self nie wag om weer 'n draai te maak nie. Al raad wat ek het, is om meer speletjies by die speletjieskamer te voeg.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Spectacular views with a tranquil environment with wonderful spa treatments that will leave you feeling relaxed

If you love nature and waking up to a breathtaking view of the river and mountains and sounds of birds chirping, you definitely need to come to this place. The staff were friendly and helpful, always ready to assist with anything aswell as knowledgable with regards to attractions in and around PSJ. Ooh and the spa treatments will leave you feeling rejuvenated.i have already recommended it to family and friends and can't wait to go back. The only advice is to add more games to the games room.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Reynier D - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reynier D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntende waarde vir geld!

Ons was op ons wittebrood en het Ntaba se diens, ligging, netheid en goed voorbereide etes geweldig waardeer en geniet. Die lodge is werkend as 'n goed geoliede masjien. Net een jammerte: vanweë werksvereistes moes ons terugkeer, maar ons sou graag nog 'n week wou gebly het, maar Ntaba sien ons weer in 2016!

Hubertus D - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hubertus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooie kamer, de bruidssuite, en geweldig bed.

Het was heel rustig in de Lodge. De lodge ligt prachtig aan de rivier. Het zwembad zag er niet zo schoon uit dat is jammer.

Lisa O - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa O
Gesin met tieners

Excellent - I felt at home

Will return! A fantastic place with friendly staff.

Rozanne V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dit was 'n fantastiese tydjie. Ons het 'n motorongeluk gehad op pad na Ntaba en hulle het uit hulle pad gegaan om ons te help en te akkommodeer met onderdakparkering ens. Ons kon nie al die fasiliteite gebruik nie, want dit het meeste van die tyd gereën. Maar dit was wonderlik. Rustig. Kos was vanuit die boonste rakke!

Mieke B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mieke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige oord, goeie diens.

Baie lekker by N'taba River Lodge gekuier.

Johan V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Die akkommodasie was fantasties. Die kos was heerlik. Die personeel was baie vriendelik.

Fantasties! Skoon! Almal baie hulpvaardig!

Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 634 Main Straat, , Port St Johns, 5120, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1Njc3NTc0LWI0MjQtNDM2YS1hNWE0LTcyNjA4ODM2MmEyOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590  per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 634 Main Street Undercliff 5120 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.598101608494 29.527647614479
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!