Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nthakeni Bush & River Camp

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Nthakeni Bush & River Camp
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Marie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We liked the venue but probably will not stay there again as we are social people.

We enjoyed our stay. It's extremely neat, tidy and organized. So much so that you are scared to put anything out of its place. Two things I did not like are the office hours. If you have a venue, you need to be available 24/7 and not be rude should a client knock during the day. The lapa area needs better lighting and maybe a bartender to make that area fun to be in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Thank you for your honest feedback, Marie. We strive to maintain our camp as a nature-focused retreat. That's why we refrain from operating a bar. As a private camp, and with us managing it ourselves, we go the extra mile to ensure our guests are well catered for. All we ask in return is that guests familiarise themselves with the informational guides and respect our camp rules.

Nthakeni Bush & River Camp
George W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything works! A well appointed kitchen.

Truly beyond expectations. A well appointed kitchen with non-stick pans which hopefully guests will appreciate and not ruin through mishandling. An honesty shop open 24 hours a day and this in South Africa?! Above all, there are absolutely no keys to any of the doors or facilities. Come on South Africa, this proves it can be done. All it requires is good leadership, mentoring, commitment and management, i.e. good people in the right places.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Oh thank you so much, George and ladies! We hope to maintain all that we do here. It is all about respect for our customers and indeed we do not encourage the trend of poor attitudes towards our fellow citizens in South Africa.

Nthakeni Bush & River Camp
Celest L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celest L
Gesin met tieners

Fantastiese, netjies en asemrowend.

Fantastiese area met fantastiese mense. Heerlike staproetes. Perfek gelê en veilig. So skoon dat die grond blink en ongelooflik netjies. Die pad daarnatoe lyk woes maar aan die ander kant lê 'n paradys. Ons het ingery met 'n gewone kar, nie 4x4 nie. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Dankie Celest, jou review is lekker motivering om ons standaard tops te hou. Sien uit om jou weer in die toekoms hier te kan verwelkom.

Nthakeni Bush & River Camp
Edwin Ian K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very organised and managed.

Best camp I have ever been to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Thank you, Edwin! If our guests are happy, we are happy. Thank you for visiting. Hope to see you again.
Bush regards,
Kobus and Annelize.

Nthakeni Bush & River Camp
Justin B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin B
Saam met vriende

An unrivaled camping experience.

Nthakeni Bush & River Camp truly is a hidden gem in Limpopo! The campsite's facilities are impeccable, and every little detail has been thought of. Staying at Nthakeni was a pleasure like no other, and I cannot wait to return again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Hi Justin
Thank you! It's an honour to have had you here. Looking forward to seeing you again.
Bush regards
Annelize and Kobus

Nthakeni Bush & River Camp
Elna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Gesin met tieners

Sielsrus.

Elke detail is duidelik haarfyn beplan. Dit was voorwaar 'n wonderlike tuiste waar ons onder die groot kremetart kon kamp. Sonder lig-besoedeling was die aande onder die sterre prentjiemooi. Sonder geraas-besoedeling, die kuiers en stiltes om die kampvuur, iets waarna ons gaan verlang in die betonoerwoud. Baie dankie vir een van ons lekkerste kampe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Hallo Elna
Baie, baie dankie. Dis vir ons so lekker as ons gaste sielerus by Nthakeni kan kry en weer batterye kan herlaai en die huzz-buzz weer moet aan durf. Hoop om julle weer te sien. Julle kom as gaste en gaan weg as familie.

Nthakeni Bush & River Camp
Elna R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Plek was so skoon, netjies en als was voorbereid vir ons koms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sten B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sten B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely and peaceful.

The camp is maintained with love and care. There is an eye for detail. the baobab campsite was very special with the stars shining through the outstretched arms of the giant baobab at night. Magic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Thank you so much. It was an honour to host you. Hope to see you again.
Bush regards
Annelize

Nthakeni Bush & River Camp
Gertien V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertien V
Saam met vriende

Wow, wow, wow.

Kan nie wag om weer terug te gaan nie. Hier is te min sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ongelooflik mooi.

Die ligging is ongelooflik en die natuur beeldskoon. Dit is wonderlik stil en rustig. Die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was good.

Upgrade the access road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia E
Gesin met tieners

Perfekte, veilig akkommodasie 'n klipgooi vanaf Pafuri-hek.

In alle aspekte uitstekend, goeie diens ontvang deur vriendelike, wonderlike mense. Skoon en veilige omgewing. Verblyf uiters netjies en voldoen aan alle benodigde vereistes! Perfekte klein paradys in die natuur! Die Shack restaurant was amazing, moet dit nie mis nie! Ons verlang elke dag terug na hierdie juweel tussen die mooiste kremetarte. Dankie Kobus en Annelize julle is besonderse mense dankie vir die deel van julle mooiste boskamp! Welgedaan julle is amazing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid in 'n pragtige omgewing tussen reuse kremetartbome.

Mooi ablusies wat altyd skoon was, met genoeg warm water uit die donkie. Storte het net skadunet oor. Dit het die laaste aand gereën en als was nat. Steeds was dit heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
R D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
R D
Gesin met tieners

Juweel in boonste hoekie van Suid Afrika.

Enorme kremetarte, Heuglinjanfrederikke, Nienie, T-bones saam Gloria en Thelma by Shack restaurant, hangmatte, melkweg, vrugtevlermuise, Wildtuin. Onvergeetlik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk N - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, veilig, rustig en waarde vir geld.

Van ons geland het was ons op die hande gedra. Kampplek is skoon en netjies. Pad na kampplek mooi, maar jy word vooraf gewaarsku oor sy toestand. As jy wil rus, is dit die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christi E
Gesin met tieners

Hemel op aarde!

Al my verwagtinge oortref! Ons kom beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Dankie Christie. Julle is net so awesome. Ek sal julle graag weer terug verwelkom. Nogmaals dankie en ook dat jul Nthakeni gekies het vir 'n siele verkwikking.
Bos-groete
Kobus en Annelize

Nthakeni Bush & River Camp
Leonie L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie L
Gesin met tieners

Jy verloor jou hart by Nthakeni. Rustig en regtig die moeite werd.

Nthakeni Bush & River Camp is regtig net die plek as jy jou siel weer gaan vind. Alles is verskriklik netjies en so mooi na gekyk. Daar is 'n pragtige staproete wat ons gedoen het en WOW dit was ongelooflik mooi. Annalize en Kobus die eienaars is sulke mense mense. Hulle is dierbaar en laat jou so op jou gemak voel. Die kamp is verskriklik naby aan die Kruger Nasionale park jy hoor die diere op 'n stil aand. En natuurlik vir die klein span vuurvliegies is volop. Ek kan nie dink wanneer laas ek een gesien het nie. Die enigste ding waaroor ek spyt is, is dat ek nie langer bespreek het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Dankie vir die baie goeie review. Dit is altyd 'n voorreg om ons plekkie met opregte natuur waardeerders te kan deel.

Nthakeni Bush & River Camp
Christine B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met vriende

Very relaxing comfortable accommodation right on the river front. We had a lovely walk and swim before leaving for the nearby Pafuri gate.

Beware Google maps nearly got us lost but we fortunately spotted the Nthakeni sign! No Vodacom signal there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James V
Gesin met klein kinders

Ons het ons wegbreek geniet.

Nthakeni is 'n pragtige plek met baie goeie diens. Die mense is baie gasvry en vrendelik, daar is ongelukkig nie veel om te doen in die Noorde van Limpopo nie. Sal nie aanbeveel dat mens langer as 3 dae gaan met kinders nie aangesien die Krugerwildtuin die enigste besienswaardigheid is. Nthakeni het 'n pragtige swembad en mooi uitsig wat ons ook geniet het. Baie dankie vir 'n lekker wintersvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nthakeni Bush & River Camp se terugvoer

Ons waardeer die terugvoer. Kyk gerus op ons eie webblad vir breedvoerige inligting en aktiwiteite in ons kamp en omliggende area. Ja, verseker is ons nie 'n oord nie, maar 'n ware natuurkamp en natuurliefhebbers sal waarskynlik 3 dae te min vind en graag nog langer wil bly.

Nthakeni Bush & River Camp
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pafuri Nkotswi, Pafuri-hek, Nkotswi, 0956, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA092d338f73a1acd7fc89b7cb7cdc864316ff96edc52c4ebffec5e4936bcee0675635efbec192b94bd9986bb99b49dc0d8d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Pafuri Nkotswi Pafuri Gate 0956 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -22.427203617035 31.035359042081
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem