Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ntomb’lele Ocean View Luxury Holiday Villas

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 9 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L 3292-weg, Macambini Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 R3 825 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ntomb'lele Ocean View Luxury Holiday Villas is in die noordelike deel van Kwazulu-Natal geleë en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf langs die asemrowende Tugela-mondrivier wat oor die Indiese Oseaan uitkyk. Hierdie akkommodasie is perfek vir gesinne en vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Verblyf word gebied in 3 selfstandige oopplan-eenhede wat gemaklik 2 tot 4 gaste elk kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers wat elkeen toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Elke kamer het see-uitsigte vanaf die bed en die badkamer.

Elke eenheid het 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid het 'n TV en lugversorging.

Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Elke eenheid maak oop op 'n patio met 'n verhitte swembad. In die geval van beurtkrag of kragonderbrekings, is outomatiese omskakelaars met sonkrag-rugsteunbatterye in plek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Manasseh Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • L 3292-weg, Macambini Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per nag (plek vir 2)
Vanaf R4 500
R4 500 R3 825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L 3292-weg, Macambini Tugela Mouth, 4492, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf68c23cd58b855e1558bfea746dd98d0ed857266c762ba6cd1b8ebcd4ababda4efd3a29e11620ef91752f68afa3b727dfdb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 500 nouVanaf R3 825 per nag (plek vir 2) L 3292 Road Macambini Tugela Mouth 4492 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.212226449856 31.514414811184
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem