Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nullarbor Cottages

Selfsorg
Standard - 4 Hornbill Lodge (Troeteldier-vriendelik)
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis is baie privaat en afgesonder en het 'n koningingrootte-bed vir 2 volwassenes wat deel. Hornbill Lodge het ook 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort, 'n aparte leefarea met 'n kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis. Skuifdeure lei na die braai-area. Die pragtige grasdak-lapa is langsaan die braai-area. Die kothuis is troeteldiervriendelik. Die kothuis is heeltemal omhein en bied troeteldiereienaars die geleentheid om hul vakansie saam met hul troeteldiere te geniet, indien hulle dit vooraf bespreek. Daar is pragtige, veilige staproetes op die perseel, sowel as die reg om naburige plase te gebruik. Let asb. dat hierdie uitnodiging net na eienaars met goedgemanierde troeteldiere uitgereik word en dis onderhewig aan sekere voorwaardes wat verduidelik moet word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury - 5 Lizzy Lodge
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis het 'n koningingrootte-bed vir 2 volwassenes wat deel. Die leefarea is oopplan tot die volledig toegeruste kombuis en daar is 'n aparte badkamer met 'n spa-hoekbad met kragstrale. Franse deure lei van die leefarea en slaapkamer na 'n privaat stoep en braai-area.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury - 6 Nebulous Sky's
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis het 'n koningingrootte-hemelbed vir 2 volwassenes wat deel. Die leefarea, met 'n TV en kaggel, is oopplan tot die volledig toegeruste kombuis en daar is 'n aparte badkamer met 'n spa-hoekbad met kragstrale. Die kothuis het ook 'n buitestort. Franse deure skei die veranda van die leefarea en slaapkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury - 10 SO HobGoblin Kothuis (Troeteldier-vriendelik)
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié privaat, afgesonderde baksteenkothuis het slaapplek vir 2 volwassenes op 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is ook 'n buitestort. Daar is 'n aparte woonkamer en die kombuis is goed toegerus. Die skuifdeure lei na die braai-area. Die kothuis is oop, kry baie lug, en die uitsigte is asemrowend. Troeteldiervriendelik. Dié kothuis is heeltemal omhein so troeteldiereienaars kan hulle vakansie saam met hul troeteldiere geniet, mits dit vooraf gereël word. Daar is ook lieflike wandelpaaie waar honde-eienaars met hul honde kan gaan stap sonder leibande - dis op die perseel en die omliggende plase. Let asb. op: Dié uitnodiging geld net vir honde met goeie maniere en wat beheer kan word en dit is onderhewig aan sekere voorwaardes wat verduidelik kan word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Semi Luxury -1 Louries Rest
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis het 'n aparte slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n aparte instapstort en 'n badkamer met 'n potjiesbad. Die sitarea het 'n toegeruste kombuis. Daar is ook 'n buitebraai-area en 'n stort. Dis naby die swembad geleë.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luxury - 7 Pula Moon (Troeteldier-vriendelik)
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die sit-slaapkamer is van hout en baie privaat en afgesonder. Dit het 'n koningingrootte-bed, Franse deure wat die leefarea en terras skakel, 'n oopplan-kombuis en -leefarea met 'n kaggel en 'n aparte badkamer met 'n spa-hoekbad met kragstrale en 'n aparte stort. Daar is ook 'n stoep, 'n motorafdak en 'n braai. Die kothuis is omhein en daarom troeteldiervriendelik mits vooraf gereël. Daar is voetslaanpaaie op die perseel waar jy en jou hond kan gaan wandel, asook op die buurplase. Let asb. op dat die uitnodiging slegs aan eienaars met goedgemanierde honde uitgereik word en onderhewig aan sekere voorwaardes is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Large Luxury - 2 Gecko Lodge
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die houtkothuis het 'n baksteen-aanbouing wat die slaapkamer vorm. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n kaggel en klein TV. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Die leefarea, met 'n gemaklike bank is oopplan tot die kombuis en daar is 'n aparte badkamer met 'n spa-hoekbad. Skuifdeure lei van die slaapkamer na die braai-area onder 'n privaat grasdak-lapa.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Large Luxury - 3 BudiBudi Lodge
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim en luukse houtkothuis het 'n baksteen-aanbouing wat die slaapkamer vorm. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n spa-hoekbad en stort. Daar is 'n aparte leefarea met 'n kaggel wat oopplan is tot die volledig toegeruste kombuis. Franse deure maak oop op die terras wat uitkyk oor die swembad. Die eenheid het ook 'n braai-area buite met 'n lapa.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Large Luxury - 8 Mali (Troeteldier-vriendelik)
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die groot, luukse houtkothuis is baie privaat en het 'n koninggrootte-bed en en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad. Die leefarea met sy gemaklike bank en kaggel is oopplan tot die volledig toegeruste kombuis. Franse deure lei van die terras na die slaapkamer en leefarea. Buite is daar 'n patio met 'n lapa, 'n privaat motorafdak en 'n braai-area. Die heining om die perseel is 1,2 m hoog en kan groot of klein troeteldiere binne hou. Die kothuis is troeteldiervriendelik. Die kothuis is heeltemal omhein en bied troeteldiereienaars die geleentheid om hul vakansie saam met hul troeteldiere te geniet, indien hulle dit vooraf bespreek. Daar is pragtige, veilige staproetes op die perseel, sowel as die reg om naburige plase te gebruik. Let asb. dat hierdie uitnodiging net na eienaars met goedgemanierde troeteldiere uitgereik word en dis onderhewig aan sekere voorwaardes wat verduidelik moet word.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Large Luxury - 9 Venus Lodge
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ruim en luukse baksteenkothuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-hoekbad. Die leefarea, met 'n TV en kaggel, is oopplan tot die volledig toegeruste kombuis. Franse deure maak oop op die veranda van die slaapkamer en leefarea. Die kothuis het 'n privaat braai-area en 'n buitestort.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Die toegangspad vanaf die R24 is 'n sandpad van 1,2 km en is vir meeste voertuie geskik, 'n 4x4 is nie nodig nie. Laeprofiel-sportmotors en superfietse sal dalk nie die rit geniet nie.

- Slegs betalende gaste word toegelaat om die verblyf te okkupeer.

- Eenhede word op versoek gratis gedurende die week gediens. Saterdag, Sondag en openbare vakansiedae word 'n addisionele fooi gehef.

- Let asb. dat slegs kinders ouer as 15 word toegelaat.

- Troeteldiere word slegs toegelaat teen 'n addisionele koste in eenhede 4, 8 en 10. Geen uitsonderings op hierdie reël sal gemaak word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 24, Vaalbankplaas, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmE5ZmEyLTE4NTMtNGI0ZC1iMjQ2LTUyNWUwZjIxNDVhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 213 5 1 5 Portion 24 Farm Vaalbank 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.98147285712 27.522448450327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem