Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Numida Rus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Numida Rus bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Hierdie afgesonderde tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 tot 6. Die slaapkamers het lugversorging en 'n dubbelbed elk. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, en daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ysmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV, lugversorger en plafonwaaier.

Buite is 'n groot vermaakarea met 'n swembad wat na 'n park, waar wilde diere wei, lei. Die stoep en braai-area het seilmure.

Gratis WiFi en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Ekstra geriewe sluit 'n gasgeiser vir warm water, 'n JoJo-tenk, lampies wat tydens beutrkrag werk, 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit in.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heleen V
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier. Dit was heerlik, dankie.
Mrt 2025
Hannes S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike huis. Het die huis en sy kuierarea baie geniet. Die gas geyser werk nie elke keer as jy warm water nodig het nie. Moet 'n plan maak me...
Sien meer
Mrt 2025
Kim V
5.0
The house's patio and pool make the house perfect. Wonderful and peaceful! Lovely house. It has a beautiful pool and patio, which is we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Hanli V
Saam met lewensmaat
5.0
Het elke oomblik van ons tydjie daar geniet. Stunning plekkie. Baie goed toegerus met alles wat mens nodig kan kry. Sal beslis weer daar oorbly!
Nov 2024
Adri V
Saam met vriende
5.0
Ons het baie lekker op die groot stoep gekuier en die kinders het lekker geswem. Numida Rus verskaf heerlike verblyf. Alles was netjies en skoon en di...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink Numida Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ab220084d00a2c5746587596a23f5934d87f74498ca160e3eb152dc5996f83691f34f5e91b2dd131c511727907444b04afb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 2537 Tarentaal Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.3401934 31.7888367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang