Paarl Akkommodasie by CANA Vineyard Guesthouse | LekkeSlaap
+75

CANA Vineyard Guesthouse

Hotel
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nuwedrifstraat, Noord-Paarl, Kaapstad, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

CANA Vineyard Guesthouse is op ’n wynplaas in Noorder-Paarl in die Bergriviervallei geleë en front na die majestueuse Drakensteinberge.

Dié herehuis het 2 standaardkamers, 4 deluxe-kamers, 4 luukse suites en 1 Sakpasreisiger-kamer en 'n ware Suid-Afrikaanse Wynland-ervaring word gewaarborg. As die weer dit toelaat word ontbyt op die terras voorgesit. Die Sakpasreisiger-kamer kry ongelukkig nie ontbyt nie. Die dekor is van Afrika-hardehout.

Die landgoed is net 'n paar minute se ry van die historiese Paarl af en word omring deur fiets- en bergfietsryroetes, monumente, museums, gholfbane, kunsgalerye, en wêreldbekende wynplase. Vra gerus vir raad om 'n perfekte vakansie te beplan.

Die gastehuis sien uit daarna om gaste te verwelkom en die luukse verblyf, uitstekende wyn, outydse gasvryheid en rus en vrede met hulle te deel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 16 resensies vir CANA Vineyard Guesthouse
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Nuwedrifstraat, Noord-Paarl, Kaapstad, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink CANA Vineyard Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Paarl Boland Wes-Kaap
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nuwedrifstraat, Noord-Paarl, Kaapstad, 7654, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUpoS0HGqiGXM4LouvMdp11i5nXOkQLPLtWac48xxHUyTyj7YKi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 16 5 1 5 Nuwedrif Road Northern Paarl 7654 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -33.676597537368 18.966332335017
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za