Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nxala Ranch

Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dora Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Nxala Ranch
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Danny D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gewees.

Baie goed ontvang en lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nxala Ranch se terugvoer

Baie dankie, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Hoop julle kan weer kom kuier.

Nxala Ranch
Renier E - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was stil, mooi en gemaklik.

Het 'n veldrit geniet met 'n sonsondergang en 'n warm vuur by die kamer. Gashere was wonderlik en virendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nxala Ranch se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jou te ontmoet. Hoop die res van jou vakansie was baie lekker, kom kuier weer.

Nxala Ranch
Margie A - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Margie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike eienares, plaas netjies afgeleë.

Ons was net vir 'n nag daar. Baie netjies en vriendelike eienares. Het ons tegemoet gekom met prys omdat ons nie ontbyt gehad het nie. Rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valkop Farm, Dundee, 3000, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4838e39a0257eedca519fa5f4ce456da631a8080ba772186c7798899e9a7ad92f258c9b89a0d1168d1d02a1bbfda06ecde0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Valkop Farm Dundee 3000 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -28.336152644448 30.42129278183
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem