Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyala Bush Villa

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12,5 km vanaf die R519, Thaba Tholo Wildsplaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nyala Bush Villa is 'n selfsorg-grasdakhuis op die Thaba Tholo Wildsplaas in Limpopo, net 90 minute vanaf Pretoria. Die plaas is langs die Euphoria Gholflandgoed en Hydro en perfek vir diegene wat wil gholf speel of by die spa ontspan.

Die eiendom bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Daar is dakwaaiers in die slaapkamers.

Die leefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is daar 'n stoep met buitemeubels, 'n ingeboude braai en swembad met sonstoele op die dek wat ook 'n uitsig oor die diere wat wei in die verte bied. Daar is ook 'n omsetter vir gebruik tydens beurtkrag. Die eiendom het ook 'n privaat boma en veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by Nyala Bush Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Nyala Bush Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Johann Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 70

Jaar gelys 7

Ligging

  • 12,5 km vanaf die R519, Thaba Tholo Wildsplaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Nyala Bush Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12,5 km vanaf die R519, Thaba Tholo Wildsplaas, Naboomspruit, 0560, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc61100b2c39c9f125fb12b1cc0f068acc2e542613308c34ebc0334986009271c3155da3c70ec3ed22d15690b594bb725bea5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 12.5 km from the R519 Thaba Tholo Game Farm 0560 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -24.53317628066 28.632394684241
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem