Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nyl River Bush Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Martmeri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Nyl River Bush Camp
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Maureen P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen P
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gekamp alhoewel die badkamers nie skoon gehou was nie.

Ongelukkig was die badkamers nie skoon gehou nie. Dit was onaangenaam om die badkamers te gebruik. Die staproete was baie lekker om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadia L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia L
Gesin met tieners

Lekker gerus.

Netjies, veilig en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerda K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K
Gesin met klein kinders

'n Pragtige en rustige plek met baie om te doen!

Wat 'n pragtige rustige plek! Werklik een van die mooiste plekke waar ons al gaan kamp het. Ons het lekker gerus, gaan stap, fietsry, visgevang en in die rivier gespeel. Daar is ook 'n baie prettige fietsbaan met hindernisse! Ons kinders was uit hulle vel uit. Absoluut waarde vir geld. Ongelukkig was daar maar kampeerders wat baie harde musiek gespeel het, maar is darem stilgemaak deur die sekuriteit. Hulle het mooi na ons gekyk! Die ablusieblokke is baie netjies en daar is altyd warm water gewees. Jammer die roeibootjies was stukkend. Maar verder was dit nou 'n heerlike tyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette F
Saam met vriende

Dit is 'n pragtige veilige oord met heerlike stap en fietsry.

Dit is 'n lieflike kampterrein. Daar kan wel bietjie aandag gegee word aan spinnekoppe in die badkamer en gras om die braaiplekke. Alles verder was gemaklik. Mens hoor wel die pad, maar met 'n paar oorproppe kon ons dit demp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Gesin met klein kinders

Heerlik gerus en die kinders het dit baie geniet.

Baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nyl River Bush Camp se terugvoer

Baie dankie dat julle kom kamp het. Ons hoop om julle vinnig weer te sien.

Nyl River Bush Camp
Leigh M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leigh M
Gesin met tieners

Easy camping.

What a beautiful gem. Made camping easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nyl River Bush Camp se terugvoer

Thank you for your message. Hope to see you again soon.

Nyl River Bush Camp
Herbert John H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herbert John H
Gesin met tieners

Baie lekker gewees. Ek sal net die gras afkap by die water om vis te vang.

Baie lekker gekamp, dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourentia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourentia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend en heerlik in die natuur!

Skoon geriewe en skoon kampterrein. Sal wel aanbeveel dat gras in riviergedeelte skoongemaak word vir hengelaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nyl River Bush Camp se terugvoer

Baie dankie. Sien julle gou weer vir ‘n heerlike kampnaweek.

Nyl River Bush Camp
Nicole P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Salig en mooi.

Dit was baie lekker, 5 mooi visse gevang. Badkamers is netjies, ek was mal oor die mooi natuur. Baie lekker geswem in die rivier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan T
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflike naweek in die natuur. Die kinders kon hulself besig hou met visvang, swem en fietsry. Ek sal beslis weer daar gaan kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S
Gesin met klein kinders

Lekker wegbreek.

Ons het vreeslik lekker gekamp en sal beslis weer Nyl River Bush Camp besoek. Die ablusiegeriewe is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desire H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire H
Gesin met klein kinders

Stunning place with loads of bird life.

We loved our stay. The kids had a lot of fun around the camp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kassie G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kassie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kampplek langs die Nylrivier.

Skaduryke kampplekke met krag, asblik en kraan lekker naby die oewer van die rivier. Ablusies is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ndivhuho M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ndivhuho M
Saam met vriende

Really nice place.

Enjoyed my stay. Will go back to fish.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlize L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charlize L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon en netjies.

Die kampterrein is baie netjies en mooi. Die ablusieblokke is heeltyd skoon met alles wat nodig is. Dit sou die ervaring egter beter kon maak indien mens jou staanplek vooraf kon bespreek, omdat party kampeerders eers na werk kan vertrek vir die naweek en sodoende uitmis op van die beste staanplekke. Verder sou dit ook goed wees as die braaiers en die vullis op 'n daaglikse basis skoongemaak word. Ons sal vir seker weer op 'n volgende geleentheid bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweekwegbreek.

Nyl River Bush Camp is 'n bekostigbare en baie netjiese kampplek. Ablusie is baie netjies. Kampplekke is netjies uitgelê. Daag betyds op om 'n kamplek in die son te voorkom. Wind het besonders baie gewaai. Sal weer kom indien ons weet die wind waai rustiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie lekker gekuier. Sal weer gaan, sal net verseker by die water wil wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Talitha S
Gesin met klein kinders

Gemaklik genoeg met klein kinders.

Ons het die dam baie geniet - visgevang sommer die eerste oggend al. Kinders kon lekker swem en daar is swaaie ook wat 'n bonus was. Badkamers is ongelooflik netjies en regtig 'n plesier om na toe te gaan. Wees bewus dat die bome wat skadu bied meestal doringbome is so skoene met lekker ordentlike sole is 'n moet! En bring kontant vir ys en hout. Die elektrisiteit werk net met karavaanproppe, maar as jy nie het nie verhuur hulle dit ook - onthou jou kontant!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorothea Louise V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea Louise V
Saam met vriende

Uitstekend geleë en instandhouding gehou met wonderlike ablusies. Pragtige omgewing en veilig.

Was 'n oasis en goed geleë net af van die N1- op pad van Kaap na noordelike dele van die Kruger Wildtuin. Hoogs aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintin K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintin K
Gesin met tieners

Rustig, veilig en netjies.

Het saam met my vrou en kind gaan kamp. Staanplekke is gemerk en baie netjies. Skoonste ablusiegeriewe wat ek in 'n lang tyd gesien het. Sal besils weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna S
Gesin met tieners

Pragtige bestemming.

Aangenaam verras. Netjies, skoon, met 'n pragtige uitsig oor die water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Soos altyd is alles mooi netjies en skoon, kampplekke met lekker koelte, rustigheid en vrede, sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat sy siel wil laat rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaunice D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shaunice D
Gesin met klein kinders

It was okay.

We were supposed to stay 3 nights, ended up only staying 2 as you can't really catch fish with all the grass in the dam. Overall, it's a really nice and clean place, I was just completely put off that we couldn't catch fish due to it being impossible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nyl River Bush Camp se terugvoer

Thank you Shaunice. With the river that came down drastically after the rains we’ve had all over in South Africa, the grass became a problem on the side of the river. We are looking into it, thank you for visiting us, and hope we’ll see you again.

Nyl River Bush Camp
Carina W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Ons is vriendelik verwelkom deur 'n grondsman (Kong) wat verskriklik behulpsaam is, hy was baie vriendelik en reg om te help. Baie netjiese ablusieblokke. Lekker staproete om te doen. Jy kan ongelukkig die besige N1 snelweg hoor vanaf die kamppeerplekke, maar dit het nie gepla nie. Kon lekker visvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Mooi plek, love die koeltebome, badkamers is netjies. Rustige atmosfeer. Sien julle in Maart weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel B
Gesin met klein kinders

Baie netjiese kampeerterrein.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kampeerterrein is netjies en deeglik toegerus. Die amblusiegeriewe is 5 ster. Daar is genoeg voëllewe en koelte bome. Die rivier se water is skoon en geskik vir visvang. Die hoofpad (R101) se verkeer kan gehoor word, maar het ons nie werklik gepla nie. Baie dankie dat ons daar kon bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hermien S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige, pragtige plek om by te ontspan.

Julle kampplek was 'n juweel om te ontdek. Ons het die kuier by julle baie geniet en het kans gehad om heerlik te rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met vriende

Pragtige plek na aan die natuur.

Ons het as vriende gaan kamp. Dit was een van die lekkerste kampplekke waar ons nog was. Die ablusie is skoon en mooi. Die kamplekke het als wat jy nodig het. Daar is lekker staproetes en die voëllewe is genoeg om jou ure besig te hou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 80 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 km vanaf die R101, Nyl River Bush Camp, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e2c0e1f6778a040e628f0d8b76edac5fc17bf0d6d95a251e32f24143fab2724c8c1ab7d56bb30473e672a9df5c51b583848?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 3 km from the R101 Nyl River Bush Camp 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.252663 28.974389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem