O Live Life Guest House at La Rochelle Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

O Live Life Guest House at La Rochelle Farm is sedert 1989 die De Villers-familie se tuiste. Daar is 3 kamers wat na verskeie olyfvariëteite vernoem is: Mission, Frontoio en Leccino. Dié variëteite kom almal in ons eie olyfboord voor.

Die verblyf bestaan uit 3 eenhede met slaapplek vir 7 gaste. Al die kamers is gesellig en gerieflik. Gaste kan in die swembad en tuin ontspan of op die plaas gaan wandel.

Hier sal jy ware plattelandse gasvryheid en so tuis soos by jou eie huis voel en soggens met voëlgesang en vars lug om jou wakker word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na O Live Life Guest House At La Rochelle Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za