- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Greybe Street, Rynfield, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Oak Inn bied lieflike selfsorgverblyf met 'n gemeenskaplike swembad en 'n kuierarea. Dit is in die hartjie van Rynfield, Benoni geleë. Dit is die ideale opsie vir besigheidsreisigers óf 'n gesin wat 'n wegbreek van die stad se gewoel wil hê.
Gaste kan tussen 'n ruim eenheid met slaapplek vir 4 gaste of 'n knus eenheid met slaapplek vir 2 kies. Elke slaapkamer het óf 'n koninggrootte-bed óf koningingrootte-beddens. Elke eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Boonop het elk van hierdie selfsorg-eenhede 'n leefarea met 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus is. Elke eenheid het ook 'n eetarea en 'n sitarea met 'n TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kuierarea met 'n ingeboude braai, etenstafel, pooltafel en 'n kroeg. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is ongeveer 20 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Tydens beurtkrag maak die verblyf van sonkrag gebruik.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Oak Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad en kuierarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. op dat daar nie 'n veiligheidsnet oor die swembad is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Oak Inn Main bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort-oor-bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Daar is 'n lessenaar en gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het direkte toegang tot die gemeenskaplike swembad en kuierarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. op dat daar nie 'n veiligheidsnet oor die swembad is nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Cheryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Oak Cottage
- Selfsorg
- Oak Inn Main
- Selfsorg
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. op dat daar nie 'n veiligheidsnet oor die swembad is nie.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |