2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 39 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Oak on Main is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Hermanus. Hierdie woonstel is naby verskeie geriewe en dit is die ideale basis vanwaar hierdie kusgebied verken kan word.
Die woonstel is geskik vir 2 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Daar is 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike bank, 'n TV en 'n lessenaar.
Daar is veilige kelderparkeerplek, 1 herlaaibare liggie en gratis WiFi. Die kompleks het 'n gemeenskaplike tuin en wasgoeddrade.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Selfsorg.
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R750 moet direk aan die eiendom betaal word.
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R500 per bespreking
- Let dat dele van die woonstel met 'n trap bereik word en dat dit dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik is nie.
- Sodra die besprekings bevestig is, moet die uitstaande balans binne 31 dae voor die inklokdatum betaal word.
- Die woonstel is nie troeteldiervriendelik nie.
- Rook is binnenshuis verbode.
- Wanneer gaste bespreek, moet hulle die volledige bepalings en voorwaardes, soos deur die eienaar voorsien, aanvaar.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |