- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 48 Strachan Street, Kokstad, 4700, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oak Park and Conference Centre bied gastekamers in Kokstad. Dié gastehuis is naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë.
Verblyf by Oak Park and Conference Centre het 9 individueel versierde kamers. Dié kamers het elk 'n koningingrootte-bed of 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe in elke kamer.
Ontbyt of aandete kan gereël word en word in die eetkamer bedien. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en buitelug-kroegarea, 'n groot konferensiekamer wat gehuur kan word, 'n kragopwekker en veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke kamer het ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
- Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R200.
Voorwaardes/Aantekeninge:
- Inkloktye is vanaf 14:00.
- Uitkloktyd is 10:00.
- Gidshonde is welkom indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 2 koningingrootte-beddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
- Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R200.
Voorwaardes/Aantekeninge:
- Inkloktye is vanaf 14:00.
- Uitkloktyd is 10:00.
- Gidshonde is welkom indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinderbeleid:
- Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal R100.
- Kinders tussen 13 en 18 jaar betaal R200.
Voorwaardes/Aantekeninge:
- Inkloktye is vanaf 14:00.
- Uitkloktyd is 10:00.
- Gidshonde is welkom indien daar vooraf gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Rita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Executive-kamers
- Slegs verblyf.
- Gesinskamer met koningingrootte-beddens
- Slegs verblyf.
- Gesinskamer met koninggrootte-beddens