Oak View Manor
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Kerry F - Jan 2024
Algehele gradering
Fabulous overnight on our way to OR Thambo from the Midlands.
Istell B - Jan 2024
Algehele gradering
Die plek is perfek vir 'n klein wegbreek uit die besige stad. Gaan terug in tyd.
Gideon En Elsabe G - Des 2023
Algehele gradering
Dina en Gavin gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel.
Lees meerOak View Manor se terugvoer
Liewe Gideon en Elsabé, baie dankie vir julle wonderlike resensie. Ons waardeer dit opreg. Julle maak vandag sommer weer ons gasheer en gasvrou harte sing.
Veral nadat ons onlangs herinner is dat 1 uit 100 gaste doodeenvoudig net nie soveel waarde gaan sien as ander nie, maak nie saak hoe hard mens probeer of wat jy als bied nie.
So baie dankie julle twee, julle het ons gemoed nou sommer weer gelig.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fenterstraat 66, Heidelberg, 1441, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom