+26
Gastehuis in Lüderitz

Obelix Guest House

  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Old Bay Road, Namibia, Luderitz, Karas Sien kaart

Beskrywing

Obelix Guest House bied 'n opset waar gaste behoorlik tuis kan voel in die geheimsinnige dorpie Lüderitz.

Die gastehuis bied verblyf in 'n dubbel-, 2-enkelbed-, gesins-, sakpaskamer en slaapsale. Elke kamer, behalwe die sakpaskamer, het 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer. Buite elke kamer is 'n privaat stoep met gemaklike bankies en stoele.

Die Wild Horses Restaurant op die perseel bied heerlike etes asook 'n kroeg en sitkamer. WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerhek en word deur 'n sekuriteitswag beveilig. Wasgoeddienste is op versoek beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Dinique B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie mooi netjies. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Ons het baie lekker. Baie mooi netjies. Die mense is so vriendelik en behulpsaam. Ons het...
Sien meer
Mrt 2026
Craig B
Saam met lewensmaat
5.0
The owners are fantastic and made our stay an enjoyable one! Super friendly staff, extremely helpful. Obelix Guest House is within walk...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Andries W
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy. Sentrale ligging, skoon en netjies.
Sep 2025
Coenie C
4.6
Lekker. Aangename verblyf wat aan ons verwagting voldoen het.
Jul 2025
Marthinus S
Saam met lewensmaat
4.2
Baie lekker gebly, ontbyt was baie lekker. Personeel baie gasvry. Baie lekker, gebly. Net jammer vir 'erts pad trokke' wat deur die nag langs Obelix v...
Sien meer
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Lourinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Old Bay Road, Namibia, Luderitz, Karas
  • Gaste dink Obelix Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Old Bay Road, Namibia, Luderitz, Karas

Sien kaart
  • Slaapplek vir 33 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcsCLZ3DcRw82DqzVIP1JTDixj9cmfOrJvcpiFf5kXQIPFdfohC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Old Bay Road Namibia Karas 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -26.651179271729 15.155720114708
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang