Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Apartment

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R200 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Deur te bespreek stem gaste in tot die huisreëls:
'n Boete van R2000 sal van jou deposito afgetrek word indien die volgende reëls nie nagekom word nie.

1. Geen partytjies nie
2. Geen gaste behalwe die betaalde gaste word op die eiendom toegelaat nie.
3. Geen geraas nie aangesien ons in 'n kompleks is en daar ander inwoners naby is.
4. Geen rook binnenshuis nie
5. Geen troeteldiere nie
6. Uitklok is teen die laatste 10:00

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R840
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Summerseas 60, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5c2cac15b0ed70883508a1485802ee903d7f28a514ca533b3cdaffc63536b962faad4805042805064b635d0844ca369fd798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Marine Drive Summerseas 60 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.986935 25.671501
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem