Ocean Bay Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Ocean Bay Guest House skuil in die pragtige, rustige kusbuurt Somerstrand in Port Elizabeth. Dit is ideaal naby Somerstrand se goue strande geleë.

Verblyf word gebied in 7 moderne kamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, lugversorging, verwarming, kroegie, elektroniese kluis, TV met sekere DStv-kanale, WiFi en perkallinne.

Die gastehuis het 'n gemeenskaplike sitarea met kaggel en 'n gerieflike dek- en swembadarea. Geriewe sluit 'n wasgoeddiens en ad hoc-sekretariële diens in, en vervoer kan gereël word.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean Bay Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za