Ocean Breeze
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - 235 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze bied 'n ikoniese ervaring in Seepunt, ideaal vir 'n paartjie of vriende.
Die pragtige woonstel bied slaapplek vir 2 gaste in 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, terwyl 'n bad, wasbak en toilet in die badkamer beskikbaar is. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.
Vir gaste wat die omgewing wil verken, is die woonstel gerieflik geleë naby verskeie restaurante, die Seepunt-promenade en Milton-strand.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 48
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 235 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
235 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang