Ocean Breeze at Chintsa East
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 214 Mullet Street, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze by Chintsa East bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in die Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie huis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens en elk het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met ses sitplekke langs die kombuis is perfek vir gedeelde maaltye. Die sitkamer is gemeubileer met gemaklike sitplek en 'n TV, asook gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot 'n ruim erf met 'n braai-area - ideaal om skemerkelkies te geniet.
Veilige parkering word voorsien vir gemoedsrus gedurende u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Bianca Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 39
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 214 Mullet Street, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
214 Mullet Street, Chintsa East, 5275, Oos-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang