2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Breeze Studio is 'n knus selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op 'n gedeelde eiendom in Strand. Net 'n kort entjie van die strand en plaaslike geriewe af, bied hierdie goed geleë ateljee gaste 'n gemaklike basis vir 'n seewegbreek.
Hierdie ateljee bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, plafonwaaier en klerekas. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, insluitend 'n mikrogolfoond, ketel en yskassie. Gaste kan 'n maaltyd by die eetkamertafel vir 2 geniet. Vir vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste beskikbaar, en vir diegene wat werk moet inhaal, word 'n toegewyde werkstasie en gratis WiFi voorsien.
Buite kan gaste 'n privaat braai-area met sitplek geniet. Straatparkering met kamerabewaking is beskikbaar. Die ateljee is naby Waterworld Strand, Strand Gholfklub, winkelsentrums en nabygeleë wynlandgoedere, terwyl Kaapstad Internasionale Lughawe slegs 30 minute weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze Studio het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Mills Street, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang