Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Umhlanga, Sibiya-gebied, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ocean Dunes is 'n bekoorlike eenslaapkamerwoonstel op die Ocean Dunes Estate in Durban, net sowat 600 m vanaf Umdloti South-strand.

Die oopplan-woonstel het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese breekware en eetgerei, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n etenstafel met stoele. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die landgoed is 'n paradys en spog met verskeie geriewe, soos 3 gemeenskaplike swembaddens, 'n lieflike dek met hangstoele en 'n uitsig oor die see, en spa-geriewe. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe en die tuin.

Die Umhlanga-vuurtoring is 6,1 km vanaf Ocean Dunes en Kings Park-stadion is 19 km ver. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 13 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Dunes sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Ocean Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cindy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 1

Ligging

  • Heleza Boulevard 2, Umhlanga, Sibiya-gebied, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hillhead KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heleza Boulevard 2, Umhlanga, Sibiya-gebied, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771614f4b98fd920e7b3d63d851fa53b35ee120c0e4470324b78a895c4edbd26838efc142ce0c9966d6351498c3f025798ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 2 Heleza Boulevard, Umhlanga Sibiya Precinct 4001 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.6830364 31.1061338
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem