Ocean Luxury
4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 17 Colywn Drive, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Luxury bied selfsorgverblyf in Ballito, Durban, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek of 'n groep vriende.
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, ketel, broodrooster en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet, asook 'n etenstafel. Die sitkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te ontspan en 'n slim-TV. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Doendinge in die omgewing sluit gholf, fietsry, visvang, perdry, swem, seilplankry en staptoere in. Hierdie verblyf is ideaal vir gaste wat die omliggende area wil verken.
Gratis, veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Colywn Drive, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Colywn Drive, Ballito, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang