Pennington Akkommodasie by Ocean Mist | LekkeSlaap
+13

Ocean Mist

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta Bend 62, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R1 275 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ocean Mist bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis met 5 slaapkamers wat in 'n stil kusdorp, Pennington, geleë is. Dié dubbelverdiepinghuis is 1,1 km vanaf die strand.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed, 1 slaapkamer met 'n stapelbed en 'n vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel en 8 stoele, die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en dit lei na 'n stoep en 'n grasperk met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die huis is 3,2 km van Selbourne se gholfbaan, 12,1 km van Scottsburgh en 15,4 km van Bazley-strand af. Die naaste lughawe is King Shaka Internasionale Lughawe wat 103 km ver is.

Slaapplek

’n Bespreking by Ocean Mist sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Ocean Mist
Netheid
4.4/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Barracouta Bend 62, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ocean Mist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 10)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta Bend 62, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3hNyJkmy4kTfmwKzk1p4Uha00EsdPZWBGCNO7NdDWIzLIBblwm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 62 Barracouta Bend Pennington 4184 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.369645450594 30.702297772353
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za