Ocean Oasis
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 69 Kusweg Road, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë in die kusgebied van Reebok en met see-uitsigte, is Ocean Oasis 'n ideale toevlugsoord vir gesinne of vriende wat op soek is na 'n ontspanne verblyf aan die see.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers is gemeubileer met koninggrootte beddens, waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet het. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet, terwyl 'n aparte toilet ekstra gerief bied. Alle linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Aangrensend aan die kombuis is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en 'n gemaklike sitkamer met rusbanke, 'n TV en 'n binnebraai-area. Gratis WiFi word voorsien.
Skuifdeure lei na die patio, waar gaste die uitsigte kan geniet. 'n Buitebraaiplek en veilige parkeerplek is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Reebokstrand binne loopafstand van die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 69 Kusweg Road, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
69 Kusweg Road, Reebok, Mosselbaai, 6503, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang