Ocean Pearl
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fascadale-straat, Providence 70, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ocean Pearl is in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë. Ramsgate is 'n kusdorp aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en 'n gewilde vakansiebestemming wat met 'n rits natuurreservate, uitstekende voëlkyk-geleenthede en pragtige strande spog.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die slaapkamers het albei dubbelbeddens en daar is 'n slaapbank is in die leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer is apart.
Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige parkeerplek, 'n speelarea, braaigeriewe en 'n wasgoedkamer in die kompleks.
Doendinge in die omgewing sluit swem, bootritte, visvang, gholfspeel, voetslaan en skubaduik in, en besienswaardighede sluit restaurante, kroeë, galerye en verskeie natuurlike besienswaardighede in.
Slaapplek
’n Bespreking by Ocean Pearl sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
SUE Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 56
Jaar gelys 5
Ligging
- Fascadale-straat, Providence 70, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Pearl het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Ramsgate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fascadale-straat, Providence 70, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom