Ocean Terrace
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 29 Queens Terrace, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Ocean Terrace bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis in Durban, KwaZulu-Natal, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp en beskik oor 'n kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, lugbraaier, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 10 langs die kombuis. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste kan die asemrowende see-uitsigte vanaf die dek geniet en kyk hoe die walvisse verbyswem. Daar is ook 'n ingeboude braai-area, eetarea, 'n swembad.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 29 Queens Terrace, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
29 Queens Terrace, Amanzimtoti, Durban, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang