Ocean Tide

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Oscar G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Wonderlike Seepunt sonsondergange. Dis altyd 'n plesier as die inboek vlot verloop - Ocean Tide het ons nie teleurgestel nie. Die hysbak tot op die 4de vloer was uiters handig m.b.t. ons bagasie. Die woonstel is baie netjies, goed toegerus en uiters ruim vir twee persone. 'n Goeie Seepunt ligging, loopafstand van publieke vervoer, die promenade en 'n verskeidenheid van goeie winkels maak dit 'n goeie keuse. 'n Bonus is die veilige parkering en 'n stil omgewing. Ons sal graag weer terugkeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanelie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Juweel. Wonderlike plek. Spesiale koffie en gebruiksitems.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda C
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Excellent and highly recommended. The host went more than the extra mile to assist me. The accommodation was tastefully decorated and spotlessly clean. I will certainly stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel R
Kort verblyf
4.6
Okt 2025

Fantastiese ligging, met mooi uitsigte. Fantastiese ligging, met mooi uitsigte vanaf die balkon. Perfek vir 'n kort wegbreek. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

PJ Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 26 London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7fde3a3e78da380064b4ba2142f341c84d37f844b93100e275125fef0f354b97e2596cec267636696c454a54f9d625d17445?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 26 London Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.912846008816 18.391252735517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang