2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 26 London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Ocean Tide is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in die hartjie van Seepunt, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë binne loopafstand van die Seepunt-promenade en 'n verskeidenheid gewilde restaurante, kafees en winkels.
Hierdie oopplan-eenheid is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, yskassie, ketel, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel en 'n sitarea in. 'n Slim-TV met toegang tot stromingsdienste, lugversorging en WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n privaat balkon met see-uitsigte, sowel as buitemeubels en 'n onderdak-patio.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die eiendom. Gratis, veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 'n klein voertuig. Die V&A Waterfront, Clifton en Kampsbaai is binne maklike ry-afstand geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
PJ Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 26 London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Tide het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 London Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang