Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Strand

Ocean View 3 BDR Apartment

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
1.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0
Julia D
1 nag
3.4
Des 2025

Asemrowende uitsig! Die woonstel is groot en baie modern, genoeg om ses mense gemaklik te huisves. Met die mooiste uitsig oor die see. Ons het gelukkig net een aand oorgeslaap en ongelukkig was dit nie die skoonste plek waar ons al oorgeslaap het nie, vuil bekers en borde in die kas gevind, die badkamer matjies het lanklaas 'n deeglike was gehad, en die lakens wat neergelê is vir die sleeper couch het merke opgehad. Na 'n bietjie krap in die kaste kon ek darem na die derde laken wat ek probeer het 'n skoon laken vind om oor te gooi vir die aand. Die yskas was ook baie lanklaas ordentlik skoon gemaak.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Robert Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

1 Woltemade Street, Strand, Cape Town, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ecea33a154bfd410631a97d84de907f39d1d2aef4249e120eababcf8e842fa21982b17c035fe729822295d1b1abc06fdf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 5) 1 5 1 4 1 Woltemade Street Strand 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105011283575 18.818029855156
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang