+18
Selfsorg in Strand

Ocean View 402

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 402 Ocean View, 35 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean View 402 is in Strand en stapafstand van die strand af geleë. Dit is 'n selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n ontspanne kuswegbreek.

Die ruim woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en spog ook met 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word vir gerief voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, saam met tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Langs die kombuis is 'n 4-sitplek-eetkamertafel wat na die sitkamer lei met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Gaste kan 'n oggendkoffie op die balkon geniet. Die kompleks bied ook toegang tot 'n gedeelde swembad en braai-areas. Veilige parkeerplek word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die area wil verken, is Melkbaai-strand 2,1 km weg en Strand Gholfklub is 3,7 km vanaf die woonstel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jacques D
Gesin met tieners
5.0
Vreeslik baie lekker. Sal beslis weer gebruik maak van Ocean View 402. Amazing uitsig oor die see en goed geleë. Woonstel baie goed toegerus en alles ...
Sien meer
Jan 2026
Ida-louise S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitsig in rustige omgewing. Baie gerieflik, behalwe vir die bed in die hoofslaapkamer wat aansienlik groter kan wees.
Sep 2025
Marinda H
5.0
Rus vir jou siel. Heerlik en rustig gewees. Die woonstel is skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is 'n lekker stil omgewing en die woonstel se bew...
Sien meer
Mei 2025
Cedric P
Saam met vriende
4.8
Ons het dit baie geniet! Dit was 'n besonders lekker plek om te bly. Groot en ruim. Skoon en netjies. Fantastiese uitsig. Veilig. Onder dak parkering.
Okt 2025
Raymond B
Gesin met tieners
4.0
We would return but in the summer; it was too cold in the house. The stay was good, although too short. Would love to spend more time t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Pierre Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 402 Ocean View, 35 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ocean View 402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 4)
Bespreek

402 Ocean View, 35 Beach Road, Strand, 7139, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415354cc22376bc959c1c602d16142f0141a3f63c6980e6a3d85d119a65f6247290ef65b231bb30bbe479bc2d7cc5c745ba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 402 Ocean View, 35 Beach Road Strand 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1239822 18.8314986
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang