Ocean View Penthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Ocean View Penthouse is ideaal geleë in 'n veilige kompleks teen die strand in Ballito. Hierdie privaat dakwoonstel is naby al die doendinge in die dorp geleë, so dis die perfekte bestemming vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie by die see.

Die dakwoonstel is met plaaslike kuns ingerig wat handgemaak is deur die vroue in plaaslike gemeenskappe met natuurlike, aardse kleurskakerings om by te dra tot die blyplek se ontspannende atmosfeer.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 volledige badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, strykyster en -plank. Die moderne, ruim leefarea bevat 'n groot plasma-TV met DStv en dit bied toegang tot die beskutte patio. Die patio is privaat met 'n pragtige see-uitsig, 'n gasbraai en buitelug-eetarea.

Die kompleks het 'n swembad, bykomende braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Ocean View Penthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za