Ocean View Self-Catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elmaré S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Vyfster verblyf! Baie mooi en veilige blyplek. Die uitsig oor die see is so mooi gewees. Ons was gelukkig om die dolfyne ook te sien. Die woonstel het regtig alles gehad wat ons nodig kon kry. Ons het tuis gevoel en dit geniet. Baie dankie aan ons gasheer en gasvrou wat ons so tuis laat voel het. Ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

Beste plek in Kidds Beach. Baie lekker gebly. Rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Delighted. Comfortable stay, adequate space, well equipped, with a great sea view after a long day travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Netjies en gerieflik. Gawe gasheer. Piet is 'n gawe gasheer. Dankie vir die bottel wyn toe ons reeds daar was. Was heerlik terwyl die volmaan op branders geskyn het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecil G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Soos bo. Wat 'n lekker plek, skoon, stilte, en Piet was baie gaaf en behulpsaam, lekker gesels, en Piet het vir my vis aas en tips gegee waar om te vang. Sal weer by hulle gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izè M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Besonderse see uitsig! Dit is presies soos beskryf en op die foto's. Ons sal dit graag weer besoek! Gepas vir wegbreek vir paartjies! Baie dankie vir die kuier - ons het tot dolfyne gesien van die stoep af!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wow - amazing views. Heerlik op die see met die mooiste uitsig. Plekkie is pragtig, baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Waking up with the waves. If you are looking for a place where you can see the dolphins, this is it. Beautiful view. Long walks next to the sea. Pristine accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker gebly en sal weer gaan. Verblyf was awesome en gasvry as jy daar aankom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 302 Village View Road, Kidd’s Beach, East London, 5264, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9cb31c99abc43b97d8e08f4ebf9491c27e5954dd27df9a7a075d4aa8819161ab38158059b9cbba9b56c86c5fc7f3a3a1a8ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 302 Village View Road Kidd’s Beach 5264 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.1555235 27.6929372

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang