Ocean Vista
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis Place 10, Umbogintwini, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Ocean Vista is naby Galleria Mall in Amanzimtoti, KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig en gaste mag dalk dolfyne vanaf die verblyf sien. Walviskyk vind gewoonlik tussen Julie en November plaas.
Dié selfsorgeenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander badkamers het elk 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die ruim eenheid het 'n etenstafel, sitarea, privaat stoep, swembad en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Gaste kan 'n ete by die stoeptafel of by die etenstafel geniet.
Geriewe in die huis sluit gratis WiFi en 'n TV met DStv in. Gaste kan ook van die swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek gebruik maak.
Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, wynproe, fietsry, begeleide staptogte, gholf en swem in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Cavell Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Francis Place 10, Umbogintwini, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ocean Vista het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Athlone Park Amanzimtoti KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Francis Place 10, Umbogintwini, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang